top of page

SELGROEPE

Skakel in by een van die wonderlike verhoudingsgroepe en ervaar 'n ondersteuningsbasis van vriende wat die pad van die lewe belangstellend saam met jou stap.

​

DINSDAE

19:00  Selgroep @ Martin van Tonderstr, Edleen . Kontak Elsa Kotzé 082 870 7579

​

WOENSDAE

19:00  Bybelskool. Kontak Dr. Neels du Randt 082 561 1813

​

JONG GESINNE SELGROEP

Waarskynlik op ‘n Donderdagaand... met skreeuende kleintjies en die unieke uitdagings van moeë ouers wat wil tyd maak vir ‘n konneksie met God en met ander ouers. Kontak  Ds. Jeanine Hepburn 083 390 3858

​

BEGIN ‘N SELGROEP

Ons het materiaal beskikbaar wat op die leesrooster baseer is. Kontak gerus die kerkkantoor vir meer inligting.

WAAR IS ONS?

85 De Wiekus Weg

Kempton Park

1629

KONTAK ONS

Tel: 011 393 4305/9

Hendrika: hoogland@mweb.co.za

​

KANTOORURE

Maandae tot Vrydae

08:00 - 13:00

  • Facebook - Grey Circle
  • Twitter - Grey Circle
  • Pinterest - Grey Circle
  • Instagram - Grey Circle

© 2025 NG Kempton-Hoogland

bottom of page