top of page

Opdatering van lidmate se inligting

Van tyd tot tyd het ons nodig om u inligting op die gemeente se databasis op te dateer. As ons die korrekte inligting van jou het, sal jy baie gereeld ‘n sms of ‘n epos van die kerkkantoor ontvang.  Dit is die moderne en effektiewe manier waarop ons kan kommunikeer.  Indien jy nie van ons enige boodskappe kry nie, is daar ‘n paar moontlike foute.  Ons het dalk nie jou naam op die databasis nie, of enige van jou kontakbesonderhede nie.

​

Help asseblief dat ons goeie administrasie en goeie kommunkasie kan hê. In hierdie verband word u samewerking hoog op prys gestel om die administratiewe personeel se taak te vergemaklik.

 

Neem asseblief slegs 'n paar minute van u tyd om die onderstaande vrae te voltooi om ons behulpsaam te wees in die opdatering van inligting

Adresbesonderhede

Is die posadres dieselfde as die woonadres?

Man

Vrou

Kind 1

Kind 2

Kind 3

Kind 4

Ander

Baie dankie!

WAAR IS ONS?

85 De Wiekus Weg

Kempton Park

1629

KONTAK ONS

Tel: 011 393 4305/9

Hendrika: hoogland@mweb.co.za

​

KANTOORURE

Maandae tot Vrydae

08:00 - 13:00

  • Facebook - Grey Circle
  • Twitter - Grey Circle
  • Pinterest - Grey Circle
  • Instagram - Grey Circle

© 2025 NG Kempton-Hoogland

bottom of page