
Welkom by die Hooglandfamilie
Ons beskryf ons roeping met 4 woorde: Lig Liefde Lewe Lof.
Ons bronteks is Matteus 5:13-16: Julle is die sout vir die aarde ... Julle is die lig vir die wêreld...Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik.
Bly op hoogte van gebeure
Registreer vir kategese in 2026
2026 lê vol nuwe moontlikhede vir ons kinders en jongmense by Hooglandfamilie.
Ons nooi jou kind of tiener om saam met ons te leer, groei, vra, dink en ontdek.
Registreer asseblief jou kind/tiener deur die elektroniese Google-vorm te voltooi.
Jy kan al jou kinders op dieselfde vorm inskryf, maklik en vinnig.
Klik eenvoudig op die prentjie om te registreer.
​
Selfs al was jou kind of tiener vorige jare reeds by kategese betrokke, vra ons dat almal asseblief weer inskryf. Dit help ons om goed te beplan en seker te maak ons het genoeg lesmateriaal vir elke groep.
Ons sien uit daarna om hierdie pad saam met julle kinders te stap.

.png)
.png)



.png)
.png)
.png)
.png)
.png)







.png)



